Nuutste Nuus Welkom by ons!
Liriska ontvang beurs van...
Liriska Botha, matriekleerder aan die Hoërskool Sentraal en bekende hekkies-atleet, het ‘n studie- en atletiekbeurs van die Eastern Kentucky University ontvang. Die b...

3 Goues vir Joshua...
Die 9th Africa Swimming Championships het in Nigerië plaasgevind tussen 1 en ...

Cara - mees belowend...
Cara Potgieter van die Hoërskool Sentraal is aangewys as die mees belowendste...

Hartlik welkom aan elke ouer/voog hier aan die begin van 2012. Mag elkeen van u ‘n wonderlike nuwe jaar beleef en veel vreugde binne die Sentraalgemeenskap ervaar.

Hierdie is die eerste uitgawe van die Zoemnuus vir 2012. Die Zoemnuus (veral vir ons nuwe ouers e...

Akademie
Oop vakkeuse is beskikbaar vir elke leerder vanaf graad 10-12. Sentraal spog jaarliks met uitsonderlike matriekresultate. Graad 8 & 9 8 Vakke is verpligtend Graad 10 - 12 4 Vakke is verpligtend 3 keusevakke  ...
Sport
SPORVERSLAG:   5 MEI 2011 – 4 AUGUSTUS 2011    HOKKIE: Baie geluk aan die volgende hokkiespelers wat ingesluit is in die onderskeie Vrystaatspanne: D 0/18 A-span Ané Kruger Tanya Britz B-span Janike Kotzé Martinique Steyn C-span Anchen Fourie René de Waal Marli Bezuidenhout D 0/16 B-span Anneke Neser ...
Kultuur
KULTUURVERSLAG : 4 AUGUSTUS 2011 MUSIEK-AKADEMIE   Nege leerders is op die Unisa Ererol ( uitblinkers vir musiekteorie 2010 ) geplaas.   Drie leerders van SMA is genooi om die afgelope vakansie in Durban saam met die Natalse Filharmoniese Orkes op te tree.   Bonolo Kgaile ( Gr 10 ) is aangewys as leier van die Vrystaat Jeugsimfoni...
Ons Kalender
Home     Browser     Interne Epos     Disclaimer    Privacy Policy    CMS    Webmaster   
© 2012 Sentraal Hoërskool - All Rights Reserved
Chillies